Zero Mostel

Zero Mostel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samuel Joel Mostel
Geboorte (1915-02-28)28 Februarie 1915
Sterfte 8 September 1977 (op 62)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1941–1977
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zero Mostel (28 Februarie 1915 – 8 September 1977) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Funny Thing Happened on the Way to the Forum (1966), The Producers (1967), The Front (1976), en Watership Down (1978).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search